Red Sheep

179 fans
Die musiekgroep, Red Sheep, het pas by die Coleske-familie aangesluit en kan nie wag om hul musiek met die res van die land te deel nie. Red Sheep se eerste twee liedjies, Soul Fire en Letter in Portuguese, is in Februarie 2019 vrygestel waarna hulle in Mei 2019 hul eerste Afrikaanse liedjie, Suiderkruis, vrygestel het.

Dié groep se twee lede, Estian Maree (akoestiese kitaar, ukulele en sang) en Richard Marx (klavier en sang), het mekaar in 2016 by hul koshuis, Huis Visser, op Stellenbosch Universiteit, ontmoet. Daar was hulle altwee deel van Sailors, die koshuis se sêr-groep.

Saam het hul die Sailors met groot sukses gelei en ook verskeie toekennings gewen - onder andere vir Beste Lied (Suiderkruis) en beste mans-solis (Max in 2019). Dit is hiér waar hulle besef het dat hulle ’n wenspan maak.

Red Sheep is in 2018 na hul eerste optrede gebore en dié naam is ’n verwysing na die twee manne se hare. Koenig het rooi hare, en Maree het lang blonde krulhare soos ’n skaap - vandaar ook sy bynaam, Dorper, in sy op koshuisdae.

Musiek is deel van Estian én Max se lewens al vandat kon loop, en hul liefde vir dit wat hul doen leef hul uit op die verhoog. Hulle speel enige iets wat gehore versoek en word as natuurlike performers beskryf.
  • Facebook page

Top tracks

01
Soul Fire
Red Sheep
Soul Fire
04:28
Writer: Estian Maree - Max Koenig / Composers: Estian Maree - Max Koenig
01
Suiderkruis
Red Sheep
Suiderkruis
04:08
Writer: Estian Maree / Composers: Estian Maree
01
Rondomtalie
Red Sheep
Kaskenades
02:56
Writer: Estian Maree / Composers: Estian Maree
32
Ek Sien Die See Vir Die Eerste Keer
Red Sheep
Afrikaans is Groot Vol. 14
03:49
Writer: Estian Maree / Composers: Estian Maree

Playlists

Similar artists

Elvis Blue
Elvis Blue
Adam Tas
Adam Tas
Bernice West
Bernice West
Jan Blohm
Jan Blohm
Robbie Wessels
Robbie Wessels
Refentse
Refentse
  • Discography
Albums
℗ 2020 Coleske Artists
27-11-2020
Kaskenades
01
Rondomtalie
Red Sheep
Kaskenades
02:56
Writer: Estian Maree / Composers: Estian Maree
02
Ek Sien Die See Vir Die Eerste Keer
Red Sheep
Kaskenades
03:49
Writer: Estian Maree / Composers: Estian Maree
03
Wegkruipertjie
Red Sheep
Kaskenades
03:23
Writer: Estian Maree / Composers: Estian Maree
04
Suiderkruis
Red Sheep
Kaskenades
04:08
Writer: Estian Maree / Composers: Estian Maree
05
Rummikub (Val Vir Jou)
Red Sheep
Kaskenades
03:21
Writer: Estian Maree / Composers: Estian Maree
06
Ysblokkie
Red Sheep
Kaskenades
03:56
Writer: Estian Maree / Composers: Estian Maree
07
Potch Meisie
Red Sheep
Kaskenades
04:13
Writer: Estian Maree / Composers: Estian Maree
Access the complete album info (8 songs)
Singles
Andrey Semenov
12-06-2022
Kobe
01
Kobe
Red Sheep
Kobe
02:30
Composers: Andrey Semenov
℗ 2020 Coleske Artists
07-08-2020
Suiderkruis
01
Suiderkruis
Red Sheep
Suiderkruis
04:08
Writer: Estian Maree / Composers: Estian Maree
℗ 2020 Coleske Artists
07-08-2020
Potch Meisie
01
Potch Meisie
Red Sheep
Potch Meisie
04:13
Writer: Estian Maree / Composers: Estian Maree
Ollyvans Studios
17-12-2019
Diagnosis
01
Diagnosis
Red Sheep
Diagnosis
03:52
Writer: Estian Maree - Max Koenig / Composers: Estian Maree - Max Koenig
02
Just for You
Red Sheep
Diagnosis
04:33
Writer: Max Koenig / Composers: Max Koenig
Ollyvans Studios
22-02-2019
Letter in Portuguese
01
Letter in Portuguese
Red Sheep
Letter in Portuguese
03:31
Writer: Estian Maree - Max Koenig / Composers: Estian Maree - Max Koenig
Ollyvans Studios
22-02-2019
Soul Fire
01
Soul Fire
Red Sheep
Soul Fire
04:28
Writer: Estian Maree - Max Koenig / Composers: Estian Maree - Max Koenig
Featured in
℗ 2021 Warner Music South Africa
10-12-2021
Afrikaans is Groot Vol. 14
01
Dina
Appel
Afrikaans is Groot Vol. 14
03:16
Writer: Elizabeth Kruger / Composers: Christoph Kotze
02
Tekkies Brand
Irene-Louise Van Wyk
Afrikaans is Groot Vol. 14
03:28
Writer: Dirk Van Niekerk - Roux Cloete / Composers: Dirk Van Niekerk - Roux Cloete
03
Vat 'n Bietjie
Riaan Benadé
Afrikaans is Groot Vol. 14
03:12
Writer: Marno van der Merwe - Riaan Benadé / Composers: Marno van der Merwe - Riaan Benadé
04
Wie Se Hart Breek Jy Vanaand
Demi Lee Moore
Afrikaans is Groot Vol. 14
03:09
Writer: Johan Oberholzer
05
Ploeg Jy?
Ricus Nel
Afrikaans is Groot Vol. 14
03:37
Writer: MD Greyling - Ricus Nel / Composers: MD Greyling - Ricus Nel
06
Lucky Packet Ring
Gerhard Steyn
Afrikaans is Groot Vol. 14
03:15
Writer: Gerhard Steyn - Paulo Azevedo / Composers: Gerhard Steyn - Paulo Azevedo
07
My Volgende Fout
Jay
Afrikaans is Groot Vol. 14
03:33
Writer: Johan Oberholzer / Composers: Johan Oberholzer
Access the complete album info (34 songs)