Demi Lee Moore

25829 fans
Nadat Demi Lee Moore as wenner van die eerste Die Kontrak-televisieprogram aangewys is, was haar paadjie in die Afrikaanse musiekbedryf geplavei na sukses soos sy hoogtes behaal het.

Haar eerste album, Mis Eet Slaap Herhaal, het skaars die rakke getref toe dit binne tien dae goue status behaal het met winkels wat ook nie kon voornbly soos voorraad van hul rakke afgevlieg het nie.

Gedurende Die Kontrak is kykers voorgestel aan hoopvolle deelnemers wat graag ’n Coleske Artists-kontrak wou inpalm.

Demi-Lee het kykers se aandag vinnig getrek en groot opslae gemaak met haar en Monique Steyn se vertolking van die gewilde vertolking van die Amerikaans countrysangeres, Cam, se treffer Diane. Hulle het selfs Cam se aandag getrek en dié ster het hulle op sosiale media gekomplimenteer het met hul weergawe.

Daarna het Demi-Lee aanhangers verder bederf met haar sielvolle vertolking van Amanda saam met Steve Hofmeyr.

Daarna het Demi-Lee nog verdere bekoor met haar engelstem toe sy nóg dieper in musiekliefhebbers se harte kruip met haar album, Country. Met dié album het sy aanhangers noot na noot bevredig soos sy ou goue treffers met haar eie unieke aanslag vertolk het.

’n Splinternuwe duet saam met Steve Hofmeyr, When You Say Nothing At All, is ook ingesluit op dié album en weereens het dié twee vir musikale kuns gesorg.

Een van haar hoogtepunte is ook die insluiting van haar en haar mentor, Arnold Coleske, direkteur van Coleske Artists en voormalige lid van die SAMA-bekroonde duetpaar, Coleske se duet, If I Needed You.

Daarna het Demi-Lee en kollega, Bobby van Jaarsveld - wat ook onder die Coleske-vaandel is - teen die einde van 2019 hul duet, Ek Weet Al Lankal, vrygestel. Dié liedjie is besonders goed ontvang deur altwee dié kunstenaars se aanhangers. Johan Oberholzer, wat die liedjie geskryf het, het ook vertel dat hy juis dié liedjie spesiaal vir Bobby en Demi geskryf het.

Demi-Lee straal as sy haar hoogtepunte uitwys - van die oomblik dat sy as wenner van Die Kontrak aangewys is, dat haar eerste album binne tien dae goue status bereik het, om deel van die Classicvs-produksie te kan wees en dat sy landswyd kan toer met haar musiek.

Volgens haar is een van die grootste voorregte ook om met tye ’n verhoog saam met die groot liefde in haar lewe, Barthlo te kan deel en dat sy Arnold Coleske haar mentor kan noem.
  • Facebook page

Top tracks

10
Amanda
Steve Hofmeyr
The Country Collection
03:07
Writer: Bob McDill / Composers: Bob McDill
02
Neon Moon (Live at MGG Productions)
Demi Lee Moore
Demi Lee Moore (Inbly Konsert) (Live at MGG Productions)
04:05
Writer: Ronnie Dunn / Composers: Ronnie Dunn
01
Hart Breek
Demi Lee Moore
Hart Breek
03:20
Writer: Demi Lee Moore - Emil Paul / Composers: Demi Lee Moore - Emil Paul
01
Die Mooi In Jou
Demi Lee Moore
Die Mooi In Jou
03:19
Writer: Demi Lee Moore - Georic Lomas - Marco van Deventer / Composers: Demi Lee Moore - Georic Lomas - Marco van Deventer
01
NIKS OM OOR HUIS TOE TE SKRYF NIE
Die Heuwels Fantasties
NIKS OM OOR HUIS TOE TE SKRYF NIE
02:58
Writer: Daniel Visagie - Demi Visagie - Georg Johann De Ridder - John Hunter Eddington Kennedy - Pierre Greeff / Composers: Daniel Visagie - Demi Visagie - Georg Johann De Ridder - John Hunter Eddington Kennedy - Pierre Greeff
08
Hemel & Hel
Riaan Benadé
Die Lot
03:14
Writer: Demi Lee Moore - Riaan Benadé / Composers: Demi Lee Moore - Riaan Benadé
18
Ek Sal Nie Bang Wees Nie (Live)
Riana Nel
Afrikaans is Groot 2024 (Live)
03:20
Writer: Joe Niemand / Composers: Joe Niemand
09
Take Me Home Country Road
Steve Hofmeyr
The Country Collection, Vol. 3
03:34
Writer: Bill Danoff - John Denver - Taffy Nivert Danoff / Composers: Bill Danoff - John Denver - Taffy Nivert Danoff
01
As Ek Dalk (feat. Eloff)
Demi Lee Moore
As Ek Dalk (feat. Eloff)
03:09
Writer: Demi Lee Moore - Emil Paul / Composers: Demi Lee Moore - Emil Paul
23
Finale Medley (Live)
Riaan Benadé
Afrikaans is Groot 2024 (Live)
06:13
Writer: Brendan Peyper - Dirkie Gildenhuys - Hugo Ludik - Jacomien de Villiers - Johan Vorster - Nicholas Jordaan - Paulo Azevedo - Riaan Benadé / Composers: Brendan Peyper - Dirkie Gildenhuys - Hugo Ludik - Jacomien de Villiers - Johan Vorster - Nicholas Jordaan - Paulo Azevedo - Riaan Benadé
01
Jolene
Demi Lee Moore
Jolene
03:40
Writer: Dolly Parton
01
Wie Se Hart Breek Jy Vanaand
Demi Lee Moore
Wie Se Hart Breek Jy Vanaand
03:09
Writer: Johan Oberholzer
04
When You Say Nothing at All
Steve Hofmeyr
The Country Collection, Vol. 3
03:38
Writer: Don Schlitz / Composers: Paul Overstreet
24
Afrikaans is Groot (Finale 2024) (Live)
Bok Van Blerk
Afrikaans is Groot 2024 (Live)
01:55
Writer: Ewald Coleske - Johan Vorster / Composers: Ewald Coleske - Johan Vorster
05
Wag Voor Jy Sê
Demi Lee Moore
Jy Ken My Naam
03:32
Writer: Johan Oberholzer / Composers: Johan Oberholzer
02
Iemand Soos Jy
Demi Lee Moore
Klein Dingetjies
02:57
Writer: Demi Lee Moore - Elandré Schwartz / Composers: Demi Lee Moore - Elandré Schwartz
24
Afrikaans is Groot (Finale 2023) (Live)
Riaan Benadé
Afrikaans is Groot 2023 (Die Konsert) (Live)
01:50
Writer: Ewald Coleske - Johan Vorster / Composers: Ewald Coleske - Johan Vorster
09
Maak My Jou Tequila
Demi Lee Moore
Jy Ken My Naam
03:04
Writer: Johan Oberholzer / Composers: Johan Oberholzer
01
There Was Jesus
Demi Lee Moore
There Was Jesus
03:45
Writer: Casey Beathard - Jonathan Smith - Zach Williams / Composers: Casey Beathard - Jonathan Smith - Zach Williams
01
Ons Sal Self
Gerhard Steyn
Ons Sal Self
03:27
Writer: Arnold Coleske - Marno van der Merwe - Riaan Benade / Composers: Arnold Coleske - Marno van der Merwe - Riaan Benade
01
Afrikaans is Groot (Opening 2024) (Live)
Bok Van Blerk
Afrikaans is Groot 2024 (Live)
04:14
Writer: Ewald Coleske - Johan Vorster / Composers: Ewald Coleske - Johan Vorster
16
Nostalgie Medley (Live)
Demi Lee Moore
Afrikaans is Groot 2024 (Live)
06:27
Writer: Andre le Roux du Toit - Andre Swiegers - Ewald Coleske - Johan Vorster - Sterling Whipple - Theuns Jordaan / Composers: Andre le Roux du Toit - Andre Swiegers - Ewald Coleske - Johan Vorster - Sterling Whipple - Theuns Jordaan
21
Take Me Home, Country Roads (Live)
Steve Hofmeyr
Country is Groot (Met Steve en Vriende) (Live @ Sun Arena)
05:05
Writer: Bill Danoff - John Denver - Taffy Nivert Danoff / Composers: Bill Danoff - John Denver - Taffy Nivert Danoff
08
Diane
Demi Lee Moore
Mis Eet Slaap Herhaal
03:41
Writer: Camaron Ochs - Jeff Bhasker - Taylor Johnson / Composers: Camaron Ochs - Jeff Bhasker - Taylor Johnson
07
Net Myne
Demi Lee Moore
Klein Dingetjies
03:02
Writer: Johan Oberholzer / Composers: Johan Oberholzer
06
Sproetjies
Demi Lee Moore
Mis Eet Slaap Herhaal
03:22
Writer: Sterling Whipple / Composers: Sterling Whipple
08
Toe Kies Jy My
Demi Lee Moore
Klein Dingetjies
03:48
Writer: Johan Oberholzer / Composers: Johan Oberholzer
09
My Alles
Demi Lee Moore
Mis Eet Slaap Herhaal
03:14
Writer: Johan Oberholzer / Composers: Johan Oberholzer
01
Afrikaans is Groot (Opening 2023) (Live)
Riaan Benadé
Afrikaans is Groot 2023 (Die Konsert) (Live)
04:40
Composers: Ewald Coleske - Johan Vorster
13
Why Me Lord (Live)
Steve Hofmeyr
The Country Collection, Vol. 3
03:53
Composers: Kris Kristofferson
21
Kannie Sonder Jou Nie
Demi Lee Moore
Afrikaans is Groot Vol. 15
03:26
Writer: Johan Oberholzer / Composers: Johan Oberholzer
25
Ons Vir Jou Suid-Afrika (2024) (Live)
Bok Van Blerk
Afrikaans is Groot 2024 (Live)
01:39
Writer: Adolf Vorster - Arnold Coleske - Johan Vorster - Sean Else / Composers: Adolf Vorster - Arnold Coleske - Johan Vorster - Sean Else
11
I Will Always Love You
Steve Hofmeyr
The Country Collection, Vol. 3
02:49
Writer: Dolly Parton / Composers: Dolly Parton
01
Mis Eet Slaap Herhaal
Demi Lee Moore
Mis Eet Slaap Herhaal
03:27
Writer: Johan Oberholzer / Composers: Johan Oberholzer
11
Somebody to Love
Demi Lee Moore
Mis Eet Slaap Herhaal
02:40
Writer: Freddie Mercury / Composers: Freddie Mercury
05
Bitter Min
Demi Lee Moore
Klein Dingetjies
02:53
Writer: Demi Lee Moore - Georic Lomas - Renier van der Westhuizen / Composers: Demi Lee Moore - Georic Lomas - Renier van der Westhuizen
01
Ek Weet Al Lankal
Bobby Van Jaarsveld
Ek Weet Al Lankal
03:35
Writer: Johan Oberholzer / Composers: Johan Oberholzer
07
Ek Is Hier
Demi Lee Moore
Mis Eet Slaap Herhaal
03:15
Writer: Johan Oberholzer / Composers: Johan Oberholzer
05
Lei My Na Die Water
Demi Lee Moore
Mis Eet Slaap Herhaal
03:13
Writer: Christoph Kotze / Composers: Christoph Kotze
13
Seven Spanish Angels
Demi Lee Moore
Spontaan
03:24
Writer: Edward Setser - Troy Seals / Composers: Edward Setser - Troy Seals
04
Klein Dingetjies
Demi Lee Moore
Klein Dingetjies
02:33
Writer: Demi Lee Moore - Georic Lomas - Marco van Deventer - Riaan Benadé / Composers: Demi Lee Moore - Georic Lomas - Marco van Deventer - Riaan Benadé
16
Die Gelofte (Live)
Juanita Du Plessis
Afrikaans is Groot 2023 (Die Konsert) (Live)
04:12
Writer: Christoph Kotze - Johan Vorster / Composers: Christoph Kotze - Johan Vorster
14
Jy Ken My Naam
Demi Lee Moore
Afrikaans is Groot Vol. 15
03:09
Writer: Demi Lee Moore - Elvis Blue - Riaan Benadé / Composers: Demi Lee Moore - Elvis Blue - Riaan Benadé
03
Queen of Hearts (Live at MGG Productions)
Demi Lee Moore
Demi Lee Moore (Inbly Konsert) (Live at MGG Productions)
03:20
Writer: Hank De Vito / Composers: Hank De Vito
11
Somebody to Love (Live at MGG Productions)
Demi Lee Moore
Demi Lee Moore (Inbly Konsert) (Live at MGG Productions)
05:53
Writer: Freddie Mercury / Composers: Freddie Mercury
05
Stand Up (Live)
Demi Lee Moore
Seisoen 2 - Top 3 (Live)
03:06

Playlists

100% Demi Lee Moore
100% Demi Lee Moore

Similar artists

Juanita Du Plessis
Juanita Du Plessis
Riana Nel
Riana Nel
Steve Hofmeyr
Steve Hofmeyr
Juan Boucher
Juan Boucher
Brendan Peyper
Brendan Peyper
Riaan Benadé
Riaan Benadé
  • Discography
Albums
℗ 2025 Coleske Group
21-03-2025
Klein Dingetjies
01
Die Mooi In Jou
Demi Lee Moore
Klein Dingetjies
03:19
Writer: Demi Lee Moore - Georic Lomas - Marco van Deventer / Composers: Demi Lee Moore - Georic Lomas - Marco van Deventer
02
Iemand Soos Jy
Demi Lee Moore
Klein Dingetjies
02:57
Writer: Demi Lee Moore - Elandré Schwartz / Composers: Demi Lee Moore - Elandré Schwartz
03
Outydse Liefde
Demi Lee Moore
Klein Dingetjies
02:34
Writer: Gian Groen / Composers: Gian Groen
04
Klein Dingetjies
Demi Lee Moore
Klein Dingetjies
02:33
Writer: Demi Lee Moore - Georic Lomas - Marco van Deventer - Riaan Benadé / Composers: Demi Lee Moore - Georic Lomas - Marco van Deventer - Riaan Benadé
05
Bitter Min
Demi Lee Moore
Klein Dingetjies
02:53
Writer: Demi Lee Moore - Georic Lomas - Renier van der Westhuizen / Composers: Demi Lee Moore - Georic Lomas - Renier van der Westhuizen
06
Hart Breek
Demi Lee Moore
Klein Dingetjies
03:20
Writer: Demi Lee Moore - Emil Paul / Composers: Demi Lee Moore - Emil Paul
07
Net Myne
Demi Lee Moore
Klein Dingetjies
03:02
Writer: Johan Oberholzer / Composers: Johan Oberholzer
Access the complete album info (8 songs)
℗ 2021 Warner Music South Africa
03-12-2021
Jy Ken My Naam
01
Kan Jou Nie My Maak Liefhê
Demi Lee Moore
Jy Ken My Naam
03:13
Writer: Johan Oberholzer
02
Wie Se Hart Breek Jy Vanaand
Demi Lee Moore
Jy Ken My Naam
03:09
Writer: Johan Oberholzer
03
Kannie Sonder Jou Nie
Demi Lee Moore
Jy Ken My Naam
03:26
Writer: Johan Oberholzer / Composers: Johan Oberholzer
04
Dromer
Demi Lee Moore
Jy Ken My Naam
02:52
Writer: Demi Lee Moore - Georic Lomas - Riaan Benadé / Composers: Demi Lee Moore - Georic Lomas - Riaan Benadé
05
Wag Voor Jy Sê
Demi Lee Moore
Jy Ken My Naam
03:32
Writer: Johan Oberholzer / Composers: Johan Oberholzer
06
Jy Ken My Naam
Demi Lee Moore
Jy Ken My Naam
03:09
Writer: Demi Lee Moore - Elvis Blue - Riaan Benadé / Composers: Demi Lee Moore - Elvis Blue - Riaan Benadé
07
Dalk Is Liefde Te Min
Demi Lee Moore
Jy Ken My Naam
03:49
Writer: Johan Oberholzer / Composers: Johan Oberholzer
Access the complete album info (10 songs)
℗ 2020 Coleske Artists
07-08-2020
Demi Lee Moore (Inbly Konsert) (Live at MGG Productions)
01
Spore (Live at MGG Productions)
Demi Lee Moore
Demi Lee Moore (Inbly Konsert) (Live at MGG Productions)
04:13
Writer: Elvis Blue / Composers: Elvis Blue
02
Neon Moon (Live at MGG Productions)
Demi Lee Moore
Demi Lee Moore (Inbly Konsert) (Live at MGG Productions)
04:05
Writer: Ronnie Dunn / Composers: Ronnie Dunn
03
Queen of Hearts (Live at MGG Productions)
Demi Lee Moore
Demi Lee Moore (Inbly Konsert) (Live at MGG Productions)
03:20
Writer: Hank De Vito / Composers: Hank De Vito
04
Sproetjies (Live at MGG Productions)
Demi Lee Moore
Demi Lee Moore (Inbly Konsert) (Live at MGG Productions)
02:17
Writer: Sterling Whipple / Composers: Sterling Whipple
05
Coat of Many Colors (Live at MGG Productions)
Demi Lee Moore
Demi Lee Moore (Inbly Konsert) (Live at MGG Productions)
03:24
Writer: Dolly Parton / Composers: Dolly Parton
06
Jolene (Live at MGG Productions)
Demi Lee Moore
Demi Lee Moore (Inbly Konsert) (Live at MGG Productions)
02:26
Writer: Dolly Parton
07
Help Me Make it Through the Night (Live at MGG Productions)
Demi Lee Moore
Demi Lee Moore (Inbly Konsert) (Live at MGG Productions)
03:27
Writer: Kris Kristofferson / Composers: Kris Kristofferson
Access the complete album info (11 songs)
℗ 2018 Coleske Artists
30-11-2018
Mis Eet Slaap Herhaal
01
Mis Eet Slaap Herhaal
Demi Lee Moore
Mis Eet Slaap Herhaal
03:27
Writer: Johan Oberholzer / Composers: Johan Oberholzer
02
Vulkaan
Demi Lee Moore
Mis Eet Slaap Herhaal
03:41
Writer: Johan Oberholzer / Composers: Johan Oberholzer
03
Lelie
Demi Lee Moore
Mis Eet Slaap Herhaal
03:02
Writer: Johan Oberholzer / Composers: Johan Oberholzer
04
Spore
Demi Lee Moore
Mis Eet Slaap Herhaal
03:31
Writer: Elvis Blue / Composers: Elvis Blue
05
Lei My Na Die Water
Demi Lee Moore
Mis Eet Slaap Herhaal
03:13
Writer: Christoph Kotze / Composers: Christoph Kotze
06
Sproetjies
Demi Lee Moore
Mis Eet Slaap Herhaal
03:22
Writer: Sterling Whipple / Composers: Sterling Whipple
07
Ek Is Hier
Demi Lee Moore
Mis Eet Slaap Herhaal
03:15
Writer: Johan Oberholzer / Composers: Johan Oberholzer
Access the complete album info (11 songs)
Singles
℗ 2025 Coleske Group
14-03-2025
Die Mooi In Jou
01
Die Mooi In Jou
Demi Lee Moore
Die Mooi In Jou
03:19
Writer: Demi Lee Moore - Georic Lomas - Marco van Deventer / Composers: Demi Lee Moore - Georic Lomas - Marco van Deventer
℗ 2024 Coleske Group
15-11-2024
As Ek Dalk (feat. Eloff)
01
As Ek Dalk (feat. Eloff)
Demi Lee Moore
As Ek Dalk (feat. Eloff)
03:09
Writer: Demi Lee Moore - Emil Paul / Composers: Demi Lee Moore - Emil Paul
℗ 2024 Coleske Group
31-05-2024
Net Myne
01
Net Myne
Demi Lee Moore
Net Myne
03:02
Writer: Johan Oberholzer / Composers: Johan Oberholzer
℗ 2023 Coleske Group
01-12-2023
Hart Breek
01
Hart Breek
Demi Lee Moore
Hart Breek
03:20
Writer: Demi Lee Moore - Emil Paul / Composers: Demi Lee Moore - Emil Paul
℗ 2023 Supra Familias and CAM / Warner Joint Venture
23-06-2023
NIKS OM OOR HUIS TOE TE SKRYF NIE
01
NIKS OM OOR HUIS TOE TE SKRYF NIE
Die Heuwels Fantasties
NIKS OM OOR HUIS TOE TE SKRYF NIE
02:58
Writer: Daniel Visagie - Demi Visagie - Georg Johann De Ridder - John Hunter Eddington Kennedy - Pierre Greeff / Composers: Daniel Visagie - Demi Visagie - Georg Johann De Ridder - John Hunter Eddington Kennedy - Pierre Greeff
2021 Warner Music South Africa, ℗ 2021 Warner Music South Africa
26-11-2021
Wie Se Hart Breek Jy Vanaand
01
Wie Se Hart Breek Jy Vanaand
Demi Lee Moore
Wie Se Hart Breek Jy Vanaand
03:09
Writer: Johan Oberholzer
2021 Warner Music South Africa, ℗ 2021 Warner Music South Africa
19-11-2021
Kan Jou Nie My Maak Liefhê
01
Kan Jou Nie My Maak Liefhê
Demi Lee Moore
Kan Jou Nie My Maak Liefhê
03:13
Writer: Johan Oberholzer
℗ 2020 Coleske Artists
20-11-2020
Jolene
01
Jolene
Demi Lee Moore
Jolene
03:40
Writer: Dolly Parton
℗ 2020 Coleske Artists
30-10-2020
Maak My Jou Tequila
01
Maak My Jou Tequila
Demi Lee Moore
Maak My Jou Tequila
03:04
Writer: Johan Oberholzer / Composers: Johan Oberholzer
℗ 2020 Coleske Artists
07-10-2020

03-04-2020
There Was Jesus
01
There Was Jesus
Demi Lee Moore
There Was Jesus
03:45
Writer: Casey Beathard - Jonathan Smith - Zach Williams / Composers: Casey Beathard - Jonathan Smith - Zach Williams