Elvis Blue

13229 fans

Met 3 platinum en 2 goue albums, ‘n lang lys top 10 treffers bly Elvis een van die hardwerkendste en besigste kunstenaars in Suid Afrika, met sy passie om sy musiek by ieder en elk uit te bring ‘n sterk dryfveer. Sy gewildheid steek ook aan sy vermoë om aanklank te vind by oud en jong, Engels of Afrikaans en om reg oor hierdie twee genres kwaliteit musiek te kan maak. Dit is moontlik omdat Elvis self al die pad van beide voorspoed en teespoed gestap het, wat hom die plat op die aarde aanslag in sy musiek gee waarmee soveel mense van elke sfeer van die lewe kan identifiseer.

Elvis het ‘n huishoudelike naam geword as die wenner van die SA Idols kompetisie wat onselfsugtig sy wengeld met die L’loyd Cele gedeel het wat die tweede plek verwerf het. Sy eerste album na die wen van die kompetisie het binne 28 dae ná vrystelling reeds goue status bereik en ‘n paar maande later het die album platinum-status bereik en is met ‘n SAMA bekroon vir Beste Volwasse Kontemporêre Album. Die opvolg album van 2013, genaamd Journey is met nie minder nie as 3 SAMA-nominasies ontvang, naamlik Manlike Kunstenaar van die Jaar, Album van die Jaar en Liedjie Van Die Jaar vir Lifeline, en het met die louere weg gestap in die Album van die jaar kategorie. Met Afrikaans het Elvis weereens voorgeloop by die SAMA-toekennings, toe die album bekroon is as die Beste Afrikaanse Volwasse Kontemporêre Album. Hierdie album het Elvis sommer op dag een van uitryk die eerste Afrikaanse sanger gemaak wat daarin kon slaag om op die Top Tien in die iTunes Stores te pryk. Afrikaans, ‘n platinum verkoper, het ook Album van die Jaar en Beste Manlike Kunstenaar by die Ghoema Toekennings in 2014 ingepalm. Daarbenewens het Afrikaans ook die Huisgenoot Tempo-musiektoekenning vir Beste Kontemporêre Album. Elvis is ook in 2015 deur sy eweknieë vereër in die wen van die Wawela Musiek toekenning vir Beste Manlike kunstenaar en Komponis – ‘n gesogte toekenning deur SAMRO uitegryk. ‘n Kort 5 jaar na sy idols wen staan Elvis reeds kop en skouers uit as die mees suskesvolle SA Idols wenner van alle tye.

Nog ‘n 2015 hoogtepunt vir Elvis was sy samewerking met die doyenne van Afrikaanse musiek, Laurika Rauch. Onder die direksie van Deon Opperman, het hulle produksies Hart en See reeds reg oor die land opspraak gemaak en kan ook selfs op DVD gesien word. Die produksies, wat ook vir ‘n Kanna genomineer is, het die kategorie vir “Beste Live DVD” by die 2016 Ghoema’s gewen. Tesame met Ghoemas vir Beste Luitoon, Manlike kunstenaar van die jaar, Beste liedtjie skrywer, Beste kontemporêre album deur ‘n manlike kunstenaar en Album van die Jaar vir “Erens in die middel van nêrens” en Beste musiek video vir “Die Hemel” het Elvis met 7 Ghoema’s ‘n rekord gebreek as kunstenaar met die meeste Ghoemas ooit. “Erens in die middle van nêrens” wen ook in 2016 ‘n SAMA as Album van die jaar.

In dieselfde jaar ryk Elvis ook ‘n Engelse album uit, genaamd “Optics”, met die eerste enkelsnit “The Tide” wat vir hom ‘n Wesk Kaap Bokkie toekenning afwerp vir beste musiek video, en ‘n OFM toekenning vir beste plaaslike album.

In 2017 stel Elvis “Die Brug” vry, wat sy liedjieskryf en kreatiewe talent tot en met vertoon, deur die kombinering van traditionele Afrikaanse instrumente met Afrika ritmes. Die vars klanke van die album het ook by die publiek aanklank gevind, en Elvis wen weer Album van die jaar by die Wes Kaap Bokkies, kry nog ‘n Tempo nominasie en die Album loop weer met die top plek weg by die OFM toekennings as album van die jaar. Die Brug maak Elvis weereens die voorloper moet Ghoema nominasies vir 2018, 7 in totaal, en Elvis stap weg met die Ghoema vir Beste Komposisie! Elvis bly tot vandag toe die kunstenaar met die meeste Ghoema nominasies ooit!

As kunstenaar wat basies “permanent” op toer is, is Elvis ‘n gewilde gesig by feeste reg oor die land. Sy vertonings is van internationale standaard, en die feit dat hy die geleentheid gehad het om vir masiewe internationale kunstenaars op toer in SA, soos UB40, Bon Jovi en Bruce Springsteen kon oopmaak, spreek daarvan. Sy vertonings is elke jaar oorspronklik en vars. In 2018 kry feesgangers die geleentheid om ‘n optrede konsep te beleef wat nog nooit in SA gedoen is nie. In Elvis se oorspronklike produksie “SAAM”, sit Elvis en sy orkes letterlik in die middle van die gehoor, vir ‘n musiek ervaring wat beide intens en intiem is. Die produksie palm ‘n Woordfees toekenning in vir Beste produksie deur ‘n Solo-Kunstenaar.

Met die uitryk van sy album STORIES in 2018, bewys Elvis homself weereens as ‘n baanbreker. Die album en die saamlopende produksie, geekredo aan Elvis Blue se besonderse repertoire van beide Engelse en Afrikaanse liedere, en bekoorlike stories wat sy lewenspad beskryf. Die album en produksie titel, opgemaak uit ‘n kognaat (‘n woord wat in beide Engels en Afrikaans dieselfde lees en spel) reflekteer die veelseidigheid wat gehore en aanhangers neem uit die musiek. Elvis vertolk van die gewildste liedere van alle tye, soos Living Years van Mike & the Mechanics, en Cat Stevens se Wild Word, asook oorspronklike treffers. Die album bly vir weke op die iTunes top 10 by uitreik in Junie 2018 en verwerf 3 Bokkie nominasies met die enkelsnit BERG wat vir weke op die SA Top 20 se nommer een sit. Elvis, te same met Juan Floors Oosthuizen verwerf ‘n Ghoema vir beste produksie vir hierdie album.

In 2019 werk Elvis saam met Theuns Jordaan aan die lied JOU HUIS, die eerste enkelsnit vanaf die album met dieselfde naam. Hierdie unieke duet het sommer op dag van vrystelling die nommer 1 posisie op die iTunes treffer ranglys ingeneem en het ook vir maande daai posisie op die SA Top 20 behou. Maroela media het di took in 2019 aangewys as een van die liedjies van die jaar! Die album, wat in Mei vrygestel is, praat spesifiek tot die harte van Suid Afrikaners beide hier en oorsee. Sy volgende verrassende spanmaat was die sokkie en rymklets legend Snotkop, wat rolle geruil met hom vir Elvis se enkelsnit – Langpad Alleenpad.

Die JOU HUIS album is in 2020 vir ‘n SAMA genomineer in die kategorie Beste Kontemporere Musiek album en het weereens vir Elvis ‘n Bokkie nominasie ook gebring.

Covid 19 het in 2020 ruinasie gebring in die musiek bedryf, maar Elvis, nie een om terug te deins vir ‘n uitdaging nie, het nietemin voortgebeur met die oopmaak van sy padstal, Elvis Brew Co, in George, wat sy liefde vir goeie koffie en eg Suid Afrikaanse dinge na sy tuisdorp bring.

Elvis is ‘n man met ‘n groot hart, wat ook bekend is vir sy aanwending van sy media platform vir liefdadigheids werk. Hy beywer hom veral vir 2 liefdadigheids organisasies wat hom besonders na aan die hard lê, naamlik Casterbridge Musiek Akademie waar minder bevooregte kinders aan musiek en instrumente bloodgestel word, asook vir Life Community Services in George waar baie kinders se lewens aangeraak word. Sy eie initiatief, genaamd “The Cookiejar”, maak dit moontlik vir enige een wat ‘n optrede bywoon om ‘n direkte verskil te maak deur ‘n eenvoudige bydrae van los kleingeld en in 2016 het Elvis en sy span meer as R90 000 ingesamel vir spesifieke Projekte en in 2017 reeds oor die R100 000 vir verligting na die Tuin Roete brande. Vir sy nuutste projek, bou Elvis, tesame met ‘n groep ander bekendes, ‘n nuwe skool, sopkombuis en naskool sentrum vir Life Community Services.

Oorspronklik, ‘n baanbreker, passievol Suid Afrikaans, ‘n industrie kenner, ‘n storie man, ‘n man op ‘n missie. Dit is Elvis Blue.
  • Facebook page
  • Twitter account

Top tracks

02
Rede Om Te Glo
Elvis Blue
Afrikaans
03:20
Composers: Elvis Blue
02
Blou
Elvis Blue
Die Brug
02:59
Writer: Elvis Blue / Composers: Elvis Blue
01
Toe Ons Jonk Was
Elvis Blue
Afrikaans
03:45
Composers: Elvis Blue
01
Beloofde Land
Elvis Blue
Beloofde Land
03:35
Writer: Elvis Blue / Composers: Elvis Blue
10
Meer As Genoeg
Elvis Blue
Afrikaans is Groot Vol. 14
03:57
Writer: Jan Hoogendyk / Composers: Jan Hoogendyk
05
Dromer
Elvis Blue
Afrikaans
03:40
Composers: Elvis Blue
05
Langpad Alleen Pad
Elvis Blue
Jou Huis
03:20
Writer: Elvis Blue / Composers: Elvis Blue
12
Mooi
Elvis Blue
Die Brug
03:53
Writer: Gordon Groothedde - John Ewbank / Composers: Gordon Groothedde - John Ewbank
07
Linden
Elvis Blue
Die Brug
03:13
Writer: Elvis Blue / Composers: Elvis Blue
02
Die Hemel
Elvis Blue
Erens In Die Middel Van Nerens
03:22
Writer: Elvis Blue / Composers: Elvis Blue
08
Ek Mis Jou
Elvis Blue
Die Brug
03:06
Writer: Elvis Blue - Koos van der Merwe / Composers: Elvis Blue - Koos van der Merwe
25
Goud In Die Vuur
Elvis Blue
Afrikaans is Groot Vol. 14
02:55
Writer: Jan Hoogendyk / Composers: Jan Hoogendyk
09
Was Dit Nie Vir Jou
Elvis Blue
Jou Huis
03:37
Writer: Elvis Blue / Composers: Elvis Blue
03
Mooi
Elvis Blue
Afrikaans
03:12
Composers: Elvis Blue
03
Jou Huis
Elvis Blue
Jou Huis
04:04
Writer: Elvis Blue / Composers: Elvis Blue
09
Spore
Elvis Blue
Afrikaans
03:44
Composers: Elvis Blue
01
Hart van Klip
Elvis Blue
Hart van Klip
03:55
Writer: Elvis Blue / Composers: Elvis Blue

Playlists

Similar artists

Ruhan Du Toit
Ruhan Du Toit
Laurika Rauch
Laurika Rauch
Steve Hofmeyr
Steve Hofmeyr
Theuns Jordaan
Theuns Jordaan
Refentse
Refentse
Elandré
Elandré
  • Discography
Albums
2022 Supergreen Records
22-11-2022
Easy Listening Christmas: Jazzy, Bossa and Piano Music for Holidays
01
Love
Christmas Pianobar
Easy Listening Christmas: Jazzy, Bossa and Piano Music for Holidays
02:56
Composers: Giordano Trivellato - Giuliano Sacchetto
02
Christmas Tree
Christmas Pianobar
Easy Listening Christmas: Jazzy, Bossa and Piano Music for Holidays
03:12
Composers: Giordano Trivellato - Giuliano Sacchetto
03
Winter
Christmas Pianobar
Easy Listening Christmas: Jazzy, Bossa and Piano Music for Holidays
03:22
Composers: Giordano Trivellato - Giuliano Sacchetto
04
Christmas on Ice
Christmas Pianobar
Easy Listening Christmas: Jazzy, Bossa and Piano Music for Holidays
02:54
Composers: Giordano Trivellato - Giuliano Sacchetto
05
Winter's Solstice
Christmas Pianobar
Easy Listening Christmas: Jazzy, Bossa and Piano Music for Holidays
03:40
Composers: Giordano Trivellato - Giuliano Sacchetto
06
Santa's Elves
Christmas Pianobar
Easy Listening Christmas: Jazzy, Bossa and Piano Music for Holidays
03:22
Composers: Giordano Trivellato - Giuliano Sacchetto
07
Auld Lang Syne
Christmas Pianobar
Easy Listening Christmas: Jazzy, Bossa and Piano Music for Holidays
02:34
Composers: Giordano Trivellato - Giuliano Sacchetto
Access the complete album info (21 songs)
2021 Christmas Music Rec
29-12-2021
Jazz Piano for Christmas: The Most Beautiful Traditional Holiday Music Collection
01
Silent Night
Elvis Blue
Jazz Piano for Christmas: The Most Beautiful Traditional Holiday Music Collection
01:30
Composers: Traditional
02
Angels We Have Heard on High
Elvis Blue
Jazz Piano for Christmas: The Most Beautiful Traditional Holiday Music Collection
01:46
Composers: Traditional
03
Deck the Halls
Elvis Blue
Jazz Piano for Christmas: The Most Beautiful Traditional Holiday Music Collection
01:17
Composers: Traditional
04
O Christmas Tree
Elvis Blue
Jazz Piano for Christmas: The Most Beautiful Traditional Holiday Music Collection
01:01
Composers: Traditional
05
Silent Night Holy Night
Elvis Blue
Jazz Piano for Christmas: The Most Beautiful Traditional Holiday Music Collection
01:30
Composers: Traditional
06
We Wish You a Merry Christmas
Elvis Blue
Jazz Piano for Christmas: The Most Beautiful Traditional Holiday Music Collection
01:27
Composers: Traditional
07
Jingle Bells
Elvis Blue
Jazz Piano for Christmas: The Most Beautiful Traditional Holiday Music Collection
02:19
Composers: Traditional
Access the complete album info (15 songs)
℗ 2021 Coleske Artists
30-07-2021
Meer As Genoeg
01
Meer As Genoeg
Elvis Blue
Meer As Genoeg
03:57
Writer: Jan Hoogendyk / Composers: Jan Hoogendyk
02
Goud In Die Vuur
Elvis Blue
Meer As Genoeg
02:55
Writer: Jan Hoogendyk / Composers: Jan Hoogendyk
03
Ek Weier
Elvis Blue
Meer As Genoeg
03:43
Writer: Jan Hoogendyk / Composers: Jan Hoogendyk
04
Dis Wie Ek Wil Wees
Elvis Blue
Meer As Genoeg
03:39
Writer: Jan Hoogendyk / Composers: Jan Hoogendyk
05
Swakopmund 
Elvis Blue
Meer As Genoeg
03:35
Writer: Jan Hoogendyk / Composers: Jan Hoogendyk
06
Sluit My Op
Elvis Blue
Meer As Genoeg
03:19
Writer: Jan Hoogendyk / Composers: Jan Hoogendyk
07
n Boer se Lont
Elvis Blue
Meer As Genoeg
03:20
Writer: Jan Hoogendyk / Composers: Jan Hoogendyk
Access the complete album info (8 songs)
2019 Christmas Music Rec
10-12-2019
The Most Essential Christmas Jazz: Fireplace Smooth Jazz Arrangements
01
O Come, All Ye Faithful
Elvis Blue
The Most Essential Christmas Jazz: Fireplace Smooth Jazz Arrangements
02:19
Composers: Traditional
02
We Wish You a Merry Christmas
Elvis Blue
The Most Essential Christmas Jazz: Fireplace Smooth Jazz Arrangements
01:21
Composers: Traditional
03
Good King Wenceslas
Elvis Blue
The Most Essential Christmas Jazz: Fireplace Smooth Jazz Arrangements
01:12
Composers: Traditional
04
Winter Jazz Fest
Elvis Blue
The Most Essential Christmas Jazz: Fireplace Smooth Jazz Arrangements
03:35
Composers: Traditional
05
Chill Holidays
Elvis Blue
The Most Essential Christmas Jazz: Fireplace Smooth Jazz Arrangements
03:10
Composers: Traditional
06
Christmas and Chill
Elvis Blue
The Most Essential Christmas Jazz: Fireplace Smooth Jazz Arrangements
02:55
07
Christmas Carol
Elvis Blue
The Most Essential Christmas Jazz: Fireplace Smooth Jazz Arrangements
03:22
Composers: Traditional
Access the complete album info (12 songs)
℗ 2019 Elvis Blue Music CC
24-05-2019
Jou Huis
01
Die Mooiste Woord
Elvis Blue
Jou Huis
03:44
Writer: Elvis Blue / Composers: Elvis Blue
02
Beloofde Land
Elvis Blue
Jou Huis
03:35
Writer: Elvis Blue / Composers: Elvis Blue
03
Jou Huis
Elvis Blue
Jou Huis
04:04
Writer: Elvis Blue / Composers: Elvis Blue
04
Mamma Blou
Elvis Blue
Jou Huis
03:24
Writer: Elvis Blue / Composers: Elvis Blue
05
Langpad Alleen Pad
Elvis Blue
Jou Huis
03:20
Writer: Elvis Blue / Composers: Elvis Blue
06
Weer 16
Elvis Blue
Jou Huis
03:14
Writer: Elvis Blue / Composers: Elvis Blue
07
Langpad
Elvis Blue
Jou Huis
03:45
Writer: Elvis Blue / Composers: Elvis Blue
Access the complete album info (10 songs)
2018 Christmas Music Rec
15-11-2018
A Smooth Jazz Before Christmas - Piano & Guitar Instrumentals, Famous Pianobar Music
01
God Rest Ye Merry Gentlemen
Christmas Pianobar
A Smooth Jazz Before Christmas - Piano & Guitar Instrumentals, Famous Pianobar Music
03:03
Composers: Giordano Trivellato - Giuliano Sacchetto
02
A Smooth Jazz Before Christmas
Christmas Pianobar
A Smooth Jazz Before Christmas - Piano & Guitar Instrumentals, Famous Pianobar Music
03:04
Composers: Giordano Trivellato - Giuliano Sacchetto
03
Deck the Halls
Christmas Pianobar
A Smooth Jazz Before Christmas - Piano & Guitar Instrumentals, Famous Pianobar Music
03:30
Composers: Giordano Trivellato - Giuliano Sacchetto
04
Frosty Night
Christmas Pianobar
A Smooth Jazz Before Christmas - Piano & Guitar Instrumentals, Famous Pianobar Music
04:16
Composers: Giordano Trivellato - Giuliano Sacchetto
05
We Three Kings
Christmas Pianobar
A Smooth Jazz Before Christmas - Piano & Guitar Instrumentals, Famous Pianobar Music
03:33
Composers: Giordano Trivellato - Giuliano Sacchetto
06
Snowman's Smile
Christmas Pianobar
A Smooth Jazz Before Christmas - Piano & Guitar Instrumentals, Famous Pianobar Music
03:18
Composers: Giordano Trivellato - Giuliano Sacchetto
07
Happiness on Christmas Eve
Christmas Pianobar
A Smooth Jazz Before Christmas - Piano & Guitar Instrumentals, Famous Pianobar Music
04:25
Composers: Giordano Trivellato - Giuliano Sacchetto
Access the complete album info (21 songs)
℗ 2019 Elvis Blue Music CC
08-10-2018
Stories
01
Lady In Red
Elvis Blue
Stories
04:51
Composers: Chris De Burgh
02
Vincent
Elvis Blue
Stories
03:27
Writer: Don McLean / Composers: Don McLean
03
The Living Years
Elvis Blue
Stories
04:57
Writer: B.A. Robertson - Mike Rutherford / Composers: B.A. Robertson - Mike Rutherford
04
Wild World
Elvis Blue
Stories
03:08
Writer: David Grahame - Eric Martin / Composers: David Grahame - Eric Martin
05
To Be with You
Elvis Blue
Stories
03:19
Composers: Chris De Burgh
06
Blue Skies
Elvis Blue
Stories
03:32
Writer: Chris Torr / Composers: Chris Torr
07
Both Sides Now
Elvis Blue
Stories
04:08
Writer: Joni Mitchell / Composers: Joni Mitchell
Access the complete album info (14 songs)
℗ 2017 Elvis Blue Music CC
29-04-2017
Die Brug
01
Die Brug
Elvis Blue
Die Brug
03:27
Writer: Elvis Blue / Composers: Elvis Blue
02
Blou
Elvis Blue
Die Brug
02:59
Writer: Elvis Blue / Composers: Elvis Blue
03
Werner
Elvis Blue
Die Brug
04:05
Writer: Elvis Blue / Composers: Elvis Blue
04
Fluister in Die Wind
Elvis Blue
Die Brug
02:53
Writer: Elvis Blue / Composers: Elvis Blue
05
Elke Hart
Elvis Blue
Die Brug
03:27
Writer: Elvis Blue / Composers: Elvis Blue
06
Die Lyn
Elvis Blue
Die Brug
02:43
Writer: Elvis Blue / Composers: Elvis Blue
07
Linden
Elvis Blue
Die Brug
03:13
Writer: Elvis Blue / Composers: Elvis Blue
Access the complete album info (12 songs)
℗ 2016 Universal Music (Pty) Ltd South Africa
10-06-2016
Optics
01
Space
Elvis Blue
Optics
03:15
Composers: Elvis Blue - Michael Spivack - Jeff Franzel
02
Shine
Elvis Blue
Optics
03:33
Composers: Elvis Blue - Yuri Zwadiuk - Jeff Franzel
03
The Tide
Elvis Blue
Optics
03:17
Composers: Elvis Blue - Yuri Zwadiuk - Jeff Franzel
04
She's A Rock
Elvis Blue
Optics
03:03
Composers: Elvis Blue - Andy Marvel - Jeff Franzel
05
Gone By December
Elvis Blue
Optics
03:54
Composers: Elvis Blue - Dave Katz
06
Dangerous
Elvis Blue
Optics
03:01
Composers: Elvis Blue
07
Brothers
Elvis Blue
Optics
03:24
Composers: Elvis Blue - Alexandra Forbes - Jeff Franzel
Access the complete album info (12 songs)
℗ 2015 Coleske Artists
13-08-2015
Erens In Die Middel Van Nerens
01
More Kan Maar Kom
Elvis Blue
Erens In Die Middel Van Nerens
03:18
Writer: Elvis Blue / Composers: Elvis Blue
02
Die Hemel
Elvis Blue
Erens In Die Middel Van Nerens
03:22
Writer: Elvis Blue / Composers: Elvis Blue
03
Al Wat Ek Weet
Elvis Blue
Erens In Die Middel Van Nerens
03:49
Writer: Elvis Blue / Composers: Elvis Blue
04
Langs Jou
Elvis Blue
Erens In Die Middel Van Nerens
03:21
Writer: Elvis Blue / Composers: Elvis Blue
05
Huis Van My Hart
Elvis Blue
Erens In Die Middel Van Nerens
03:26
Writer: Elvis Blue / Composers: Elvis Blue
06
Skepe
Elvis Blue
Erens In Die Middel Van Nerens
08:34
Writer: Elvis Blue / Composers: Elvis Blue
07
Sy
Elvis Blue
Erens In Die Middel Van Nerens
03:54
Writer: Elvis Blue / Composers: Elvis Blue
Access the complete album info (11 songs)
℗ 2013 Universal Music (Pty) Ltd South Africa
01-01-2013
Afrikaans
01
Toe Ons Jonk Was
Elvis Blue
Afrikaans
03:45
Composers: Elvis Blue
02
Rede Om Te Glo
Elvis Blue
Afrikaans
03:20
Composers: Elvis Blue
03
Mooi
Elvis Blue
Afrikaans
03:12
Composers: Elvis Blue
04
Horison
Elvis Blue
Afrikaans
04:15
Composers: Elvis Blue
05
Dromer
Elvis Blue
Afrikaans
03:40
Composers: Elvis Blue
06
Vriende
Elvis Blue
Afrikaans
03:53
Composers: Elvis Blue
07
Hoop In Die Donker
Elvis Blue
Afrikaans
04:32
Composers: Elvis Blue
Access the complete album info (13 songs)
℗ 2012 Universal Music (Pty) Ltd South Africa
01-01-2012
Journey
01
Glory Road
Elvis Blue
Journey
03:35
Composers: Elvis Blue - Pam Sheyne - Aron Friedman
02
Lifeline
Elvis Blue
Journey
03:47
Composers: Elvis Blue - Pam Sheyne - Jeff Franzel - Richard Harris
03
That's What We Do
Elvis Blue
Journey
03:45
Composers: Elvis Blue - Pam Sheyne - Jeff Franzel - Richard Harris
04
Anchor
Elvis Blue
Journey
04:23
Composers: Pam Sheyne - Aron Friedman - Drew County
05
Not Gonna Say Goodbye
Elvis Blue
Journey
03:08
Composers: Jeff Franzel
06
Be More
Elvis Blue
Journey
03:05
Composers: Elvis Blue - Andrew Baird - Michael Bester - Colin Vincent
07
Journey
Elvis Blue
Journey
04:13
Composers: Elvis Blue - Endo Medite
Access the complete album info (13 songs)
Singles
2025 Elvis Blue
13-06-2025
Jy Moet Weet
01
Jy Moet Weet
Elvis Blue
Jy Moet Weet
04:28
Writer: Elvis Blue / Composers: Elvis Blue
2025 Elvis Blue
07-03-2025
Ware Noord
01
Ware Noord
Elvis Blue
Ware Noord
03:36
Writer: Elvis Blue / Composers: Elvis Blue
2024 Elvis Blue music
23-08-2024
Diepkant Droom
01
Diepkant Droom
Elvis Blue
Diepkant Droom
03:52
Writer: Elvis Blue / Composers: Elvis Blue