Lianie May

19870 fans
Nadat die immergewilde Lianie May se talent in 2006 raakgesien is, het harde werk, vasberadenheid en ’n nederige persoonlikheid haar gedra om vandag as een van die land se top vroulike kunstenaars bestempel te word.

Met haar weghol treffer-album in 2008, Vergeet My Nie, het dié boeremeisie van Oranjeville in die Vrystaat diep in die Suid-Afrikaanse publiek se harte ingekruip.

Met vele albums, multi-toekennings en ’n film agter die rug, is Lianie May nie net ’n huishoudelike naam nie - maar ook hier om te bly.

Vanuit al die toekennings wat sy al ingepalm het, bly die SAMA-toekenning in 2009 vir topverkoper die een wat haar die naaste aan die hart lê.

Sy is die eerste debuut én blanke vroulike Afrikaanse kunstenaar wat ooit dié prestasie kon verower.

Lianie het in 2009 kragte saam met Jay gesnoer en saam met hulle as duo ook diep in Afrikaanse musiekliefhebbers se harte gekuip met hul album, Vir Liefde, wat ook platinum status bereik het. Hulle is ook tans besig om aan ’n splinternuwe enkelsnit te werk wat nou gedurende 2020 vrygestel sal word - betyds vir die somer en feesmaande wat voorlê.

Lianie is een van die min kunstenaars wat nog met elke album platinum status bereik.

Met haar borrelende, sprankelende en omgee persoonlikheid - op én van die verhoog - is sy een van ons land se lieflinge met ’n passie vir sang én mense.

Lianie spog ook met meer as 23 miljoen kykers wat haar musiekvideo’s al op YouTube geniet het.

Vra mens Lianie wat is haar loopbaan hoogtepunte staan haar SAMA-toekenninsg isn 2009, vir haar album Vergeet My Nie, beslis uit.

Ander hoogtepunte sluit in ’n vroulike hoofrol in die fliek Platteland saam met Steve Hofmeyr en Bok van Blerk, ’n ontmoeting met Bonnie Tyler en haar eie TV-program, Met My Hele Hart, wat gehandel het oor haar en haar man, Barry, se lewe saam en die opbou na hul troue in September 2017.

Oorsese toere soos Nederland, Engeland, Dubai en NZ is altyd ‘’n hoogtepunt en haar deelname die Afrikaans is Groot-konserte is ook ’n herinnering wat haar bybly.

Vir Lianie is die feit dat sy haar droom uitleef egter in die eerste plek van hoogtepunte en die voorreg om jaarliks by van die grootste feeste soos Innibos, voor 40 000 tot 50 000 mense op te tree.

Sanger, skrywer, aktrise, boeremeisie – watter kuns Lianie ook al beoefen, sy skitter en dié boeremeisie se hande staan vir niks verkeerd nie.
  • Facebook page

Top tracks

01
Bietjie Benoni
Lianie May
Bietjie Benoni
03:23
Writer: Dirk Van Niekerk - Roux Cloete / Composers: Dirk Van Niekerk - Roux Cloete
01
Ons Sal Self
Gerhard Steyn
Ons Sal Self
03:27
Writer: Arnold Coleske - Marno van der Merwe - Riaan Benade / Composers: Arnold Coleske - Marno van der Merwe - Riaan Benade
02
Krone 6 Sokkie Medley
4 Werke
Krone 6
14:22
Writer: Theuns Jordaan - Christoph Kotze - D.V. Niekerk - F. Skead - J. Vorster - J.du Plessis - Johan Oberholzer - N. Schoombee - R. Wessels - S. Butler - A. Vorster - Appel - D.vd.Westhuizen - Don Kelly - F. Henning / Composers: Theuns Jordaan - Christoph Kotze - D.V. Niekerk - F. Skead - J. Vorster - J.du Plessis - Johan Oberholzer - N. Schoombee - R. Wessels - S. Butler - A. Vorster - Appel - D.vd.Westhuizen - Don Kelly - F. Henning
01
Dancing Queen Medley
Kurt Darren
Krone 6
08:45
Writer: B. May - B.G.B Anderson - F. Mercury - R.M Taylor - S.E.L Anderson - B.K Ulvaeus / Composers: B. May - B.G.B Anderson - F. Mercury - R.M Taylor - S.E.L Anderson - B.K Ulvaeus
09
Rugby Wêreldbeker Medley
Kurt Darren
Krone 6
07:13
Writer: C. Skarbek - M. Brendon - Sontonga - K. Darren - Langenhoven - D. Kelly - De Villiers - G. Holst / Composers: C. Skarbek - M. Brendon - Sontonga - K. Darren - Langenhoven - D. Kelly - De Villiers - G. Holst
08
Krone 6 Finale Medley
Brendan Peyper
Krone 6
16:36
Writer: Refentse - Theuns Jordaan - F. Henning - J. Oberholzer - J. Vorster - K. Darren - N. Schoombee - R. Claase - R. Wessels - Christoph Kotze - D. Kelly - B. Peyper - D.V. Niekerk - E. Schwartz - Johan Vorster / Composers: Refentse - Theuns Jordaan - F. Henning - J. Oberholzer - J. Vorster - K. Darren - N. Schoombee - R. Claase - R. Wessels - Christoph Kotze - D. Kelly - B. Peyper - D.V. Niekerk - E. Schwartz - Johan Vorster
04
Kopskud Medley
Elandré
Krone 6
07:35
Writer: J. Blohm - K. Zoid - P. Greeff - Ryno Velvet - V. Swart - H. Kennedy - Fred den Hartog / Composers: J. Blohm - K. Zoid - P. Greeff - Ryno Velvet - V. Swart - H. Kennedy - Fred den Hartog
13
Bonnie & Clyde
Lianie May
Naweeklyfie
03:26
Composers: Johan Vorster
07
This Is Me Medley
Liezel Pieters
Krone 6
09:24
Writer: A. Menken - B. Pasek - K. J Anderson - P. Collins - T. Rice - W. Jennings - D.J Zippel - E. John - J. Horner - J.N Paul - R.J Lopez / Composers: A. Menken - B. Pasek - K. J Anderson - P. Collins - T. Rice - W. Jennings - D.J Zippel - E. John - J. Horner - J.N Paul - R.J Lopez
03
Reggae Medley
Kurt Darren
Krone 6
07:33
Writer: H.E.Peretti - N. Diamond - S. Bono - S.H. Miller - V. Ford - L. Creatore - E. Curtis - G.D Weiss - A. Ertegun - C. Taylor - J.W. Voight / Composers: H.E.Peretti - N. Diamond - S. Bono - S.H. Miller - V. Ford - L. Creatore - E. Curtis - G.D Weiss - A. Ertegun - C. Taylor - J.W. Voight
02
Because It's Love Medley
Juanita Du Plessis
Krone 6
06:22
Writer: C.W Norman - D.A Stewart - D.E. Warren - J. Rush - Kelfam - G. Mende - C.De Rouge / Composers: C.W Norman - D.A Stewart - D.E. Warren - J. Rush - Kelfam - G. Mende - C.De Rouge
01
Naweeklyfie
Lianie May
Naweeklyfie
03:05
Composers: Johan Vorster - Christoph Kotze
01
Lank Lewe Die Liefde (feat. Jay)
Lianie May
Lank Lewe Die Liefde
03:17
Writer: Johan Vorster / Composers: Johan Vorster
01
Ek gaan jou vat vanaand
Lianie May
Ek gaan jou vat vanaand
03:18
Composers: Sunette Bridges
01
Ditjies & Datjies
FATMAN
Ditjies & Datjies
03:18
Composers: Dirk Van Niekerk - Roux Cloete
09
When a Child Is Born
Lianie May
Kersfees Met Lianie
03:02
Writer: F. Jay - Zacar / Composers: F. Jay - Zacar
02
Bel, Bel, Bel
Lianie May
Vergeet My Nie
03:21
Writer: Johan Voster - Karlien Van Jaarsveld / Composers: Johan Voster - Lianie May
04
Iemand Om Lief Te Hê
Lianie May
Iemand Om Lief Te Hê
03:41
Writer: Christoph Kotze / Composers: Christoph Kotze

Playlists

Similar artists

Juanita Du Plessis
Juanita Du Plessis
Adam Tas
Adam Tas
Ruhan Du Toit
Ruhan Du Toit
Arno Jordaan
Arno Jordaan
Demi Lee Moore
Demi Lee Moore
Andriette
Andriette
  • Discography
Albums
℗ 2017 Inhoud Huis Musiek Kopie Reg (Pty) Ltd, under exclusive license to Universal Music (Pty) Ltd (ZA)
22-09-2017
Iemand Om Lief Te Hê
01
Strawberry Lips
Lianie May
Iemand Om Lief Te Hê
03:19
Writer: Johan Vorster - Christoph Kotze / Composers: Johan Vorster - Christoph Kotze
02
Wat Kyk Jy?
Lianie May
Iemand Om Lief Te Hê
03:29
Writer: Johan Vorster - Christoph Kotze / Composers: Johan Vorster - Christoph Kotze
03
Wa' Brand Dit
Lianie May
Iemand Om Lief Te Hê
03:13
Writer: Johan Vorster / Composers: Johan Vorster
04
Iemand Om Lief Te Hê
Lianie May
Iemand Om Lief Te Hê
03:41
Writer: Christoph Kotze / Composers: Christoph Kotze
05
Met My Hele Hart
Lianie May
Iemand Om Lief Te Hê
03:27
Writer: Johan Vorster / Composers: Johan Vorster
06
Plaashuis
Lianie May
Iemand Om Lief Te Hê
03:44
Writer: Johan Vorster / Composers: Johan Vorster
07
Sit Sit So
Lianie May
Iemand Om Lief Te Hê
03:44
Writer: Johan Voster - Christoph Kotze / Composers: Johan Voster - Christoph Kotze
Access the complete album info (15 songs)
℗ 2016 Inhoud Huis Musiek Kopie Reg (Pty) Ltd, under exclusive license to Universal Music (Pty) Ltd
14-05-2014
Naweeklyfie
01
Naweeklyfie
Lianie May
Naweeklyfie
03:05
Composers: Johan Vorster - Christoph Kotze
02
Noodlanding
Lianie May
Naweeklyfie
02:52
Composers: Johan Vorster - Christoph Kotze
03
Kiepie En Kandas
Lianie May
Naweeklyfie
03:25
Composers: Christoph Kotze - Barry Lubbe
04
Lullaby
Lianie May
Naweeklyfie
03:58
Composers: Johan Vorster - Christoph Kotze
05
Yskoud
Lianie May
Naweeklyfie
03:25
Composers: Johan Vorster - Christoph Kotze
06
Onweerstaanbaar
Lianie May
Naweeklyfie
03:05
Composers: Johan Vorster - Christoph Kotze
07
Kry Jou Ry
Lianie May
Naweeklyfie
03:00
Composers: Johan Vorster - Christoph Kotze - Lianie May - Barry Lubbe
Access the complete album info (13 songs)
℗ 2011 Coleske Artists
13-02-2011
Lank Lewe Die Liefde
01
Lank Lewe Die Liefde (feat. Jay)
Lianie May
Lank Lewe Die Liefde
03:17
Writer: Johan Vorster / Composers: Johan Vorster
02
Call my Name (feat. Jay)
Lianie May
Lank Lewe Die Liefde
03:38
Writer: Dieter Bohlen / Composers: Dieter Bohlen
03
Pleister vir my hart
Lianie May
Lank Lewe Die Liefde
03:43
Writer: Barry Lubbe - Johan Voster - Lianie May / Composers: Barry Lubbe - Johan Voster - Lianie May
04
Saam Is Ons Beter
Lianie May
Lank Lewe Die Liefde
03:56
Writer: Johan Voster / Composers: Johan Voster
05
Tennesse Waltz
Lianie May
Lank Lewe Die Liefde
02:45
Writer: Johan Voster - Pee Wee King - Redd Stewart / Composers: Johan Voster - Pee Wee King - Redd Stewart
06
Bekhou Kophou
Lianie May
Lank Lewe Die Liefde
02:30
Writer: Riana Nel / Composers: Riana Nel
07
Anne Bokkie
Lianie May
Lank Lewe Die Liefde
03:04
Writer: Riana Nel / Composers: Riana Nel
Access the complete album info (12 songs)
℗ 2010 Coleske Artists
28-02-2010
Vergeet My Nie
01
Pretoria
Lianie May
Vergeet My Nie
04:02
Writer: Johan Voster - Sean Else / Composers: Johan Voster - Sean Else
02
Bel, Bel, Bel
Lianie May
Vergeet My Nie
03:21
Writer: Johan Voster - Karlien Van Jaarsveld / Composers: Johan Voster - Lianie May
03
Jy Soen My Nie Meer Nie
Lianie May
Vergeet My Nie
03:52
Writer: Johan Voster - Rencha Vorster / Composers: Johan Voster - Rencha Vorster
04
Boerevry
Lianie May
Vergeet My Nie
03:01
Writer: Johan Voster - Sean Else / Composers: Johan Voster - Sean Else
05
Los My Nie Alleen Nie
Lianie May
Vergeet My Nie
04:06
Writer: Johan Voster - Lianie May / Composers: Johan Voster - Lianie May
06
Vergeet My Nie
Lianie May
Vergeet My Nie
04:25
Writer: Johan Voster - Rencha Neethling - Sean Else / Composers: Johan Voster - Rencha Neethling - Sean Else
07
'N Vrou Staan By Haar Man
Lianie May
Vergeet My Nie
03:03
Writer: Johan Voster / Composers: Johan Voster
Access the complete album info (13 songs)
℗ 2009 Coleske Artists
27-08-2009
Boeremeisie
01
Toe Stop My Hart
Jay & Lianie May
Boeremeisie
03:50
Writer: Johan Vorster / Composers: Johan Vorster
02
Honey, Honey
Lianie May
Boeremeisie
03:06
Writer: Johan Vorster - Rencha Vorster / Composers: Johan Vorster - Rencha Vorster
03
Die Een Wat Jy Wil He
Lianie May
Boeremeisie
03:25
Writer: Johan Vorster / Composers: Johan Vorster
04
Skooljare
Lianie May
Boeremeisie
03:23
Writer: Johan Voster - Sean Else / Composers: Johan Voster - Sean Else
05
Boeremeisie
Lianie May
Boeremeisie
03:33
Writer: Dewald Wasserfall - Johan Vorster / Composers: Dewald Wasserfall - Johan Vorster
06
'N Engel Huil
Lianie May
Boeremeisie
03:12
Writer: Johan Vorster - Lianie May / Composers: Johan Vorster - Lianie May
07
Wie nie waag nie
Lianie May
Boeremeisie
03:32
Writer: Johan Vorster - Sean Else / Composers: Johan Vorster - Sean Else
Access the complete album info (14 songs)
℗ 2008 Coleske Artists
13-07-2008
Kersfees Met Lianie
01
Sneeuman
Lianie May
Kersfees Met Lianie
03:03
Writer: Johan Vorster / Composers: Johan Vorster
02
Geskenk uit Bethlehem
Lianie May
Kersfees Met Lianie
03:00
Writer: Johan Vorster - Sean Else / Composers: Johan Vorster - Sean Else
03
Chiquitita
Lianie May
Kersfees Met Lianie
04:31
Writer: Benny Andersson - Björn Ulvaeus / Composers: Benny Andersson - Björn Ulvaeus
04
Mary's Boy Child
Lianie May
Kersfees Met Lianie
02:55
Writer: F Farian - F. Jay - Jester Hairston - Lorin / Composers: F Farian - F. Jay - Jester Hairston - Lorin
05
Rivers Of Babylon
Lianie May
Kersfees Met Lianie
03:13
Writer: Brent Dowe - Frank Farian - George Reyam - James McNaughton / Composers: Brent Dowe - Frank Farian - George Reyam - James McNaughton
06
Last Christmas
Lianie May
Kersfees Met Lianie
03:31
Writer: George Michael / Composers: George Michael
07
I Have a Dream
Lianie May
Kersfees Met Lianie
04:01
Writer: Benny Andersson - Björn Ulvaeus / Composers: Benny Andersson - Björn Ulvaeus
Access the complete album info (13 songs)
Singles
2025 Rivers & Bridges Music
18-12-2025
My Kersfeesdroom
01
My Kersfeesdroom
Lianie May
My Kersfeesdroom
03:40
Composers: Sunette Bridges
2025 Rivers & Bridges Music
16-12-2025
'n Uur in Die Hemel
01
'n Uur in Die Hemel
Lianie May
'n Uur in Die Hemel
04:02
Composers: Sunette Bridges
2025 Rivers & Bridges Music
05-12-2025
Ek gaan jou vat vanaand
01
Ek gaan jou vat vanaand
Lianie May
Ek gaan jou vat vanaand
03:18
Composers: Sunette Bridges
2025 Rivers & Bridges Music
13-11-2025
Onthou Jy
01
Onthou Jy
Lianie May
Onthou Jy
03:16
Composers: Sunette Bridges
2025 Rivers & Bridges Music
28-10-2025
Vanaand Sing Elvis
01
Vanaand Sing Elvis
Lianie May
Vanaand Sing Elvis
03:35
Composers: Sunette Bridges
2025 Rivers & Bridges Music
16-10-2025
Joune
01
Joune
Lianie May
Joune
03:59
Composers: Sunette Bridges
2025 Rivers & Bridges Music
03-10-2025
Jy Speel Met Vuur
01
Jy Speel Met Vuur
Lianie May
Jy Speel Met Vuur
04:13
Composers: Sunette Bridges
℗ 2025 Lianie May
29-08-2025
As Ek Tyd Kon Terugdraai
01
As Ek Tyd Kon Terugdraai
Lianie May
As Ek Tyd Kon Terugdraai
03:01
Writer: Barry Lubbe - Lianie May - Paulo Azevedo / Composers: Barry Lubbe - Lianie May - Paulo Azevedo
℗ 2024 Lianie May/Universal Music South Africa
06-09-2024
Sing Kanarie
01
Sing Kanarie
Lianie May
Sing Kanarie
03:04
Composers: Roux Cloete